Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:18 Die Boodskap (DB)

Wanneer die Here vir hulle ’n nuwe leier gegee het, het Hy die leier gehelp om die volk teen hulle vyande te beskerm vir so lank as wat hierdie leier geleef het. Want die Here het sy volk jammer gekry as Hy hoor hoe hulle kla omdat hulle swaarkry onder hulle vyande.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:18 in konteks