Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:5 Die Boodskap (DB)

Hy het die fakkels aan die brand gesteek en die jakkalse tussen die Filistyne se oeste ingejaag. Hy het al hulle koring afgebrand, dié wat nog in miede gelê het, sowel as dié wat nog op die lande was. Hy het ook hulle wingerde en hulle olyfbome aan die brand gesteek.

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:5 in konteks