Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:4 Die Boodskap (DB)

Hy is toe daar weg. Hy het 300 jakkalse gaan vang en hulle sterte twee-twee aan mekaar vasgemaak. Toe het hy fakkels gevat en tussen elke paar sterte ’n fakkel vasgemaak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:4 in konteks