Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:5 Die Boodskap (DB)

Die soldate van Gilead het al die driwwe van die Jordaanrivier beset om te keer dat die soldate van Efraim kon terugvlug. As daar dan ’n Efraimitiese vlugteling aankom en vra om deurgelaat te word, het hulle vir hom gevra: “Kom jy van Efraim af?” As die persoon dan sê: “Nee, beslis nie,”

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:5 in konteks