Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:6 Die Boodskap (DB)

het hulle vir hom gevra om die woord “Sjibbolet” uit te spreek. Die mense van Efraim kon nie die woord reg uitspreek nie en het “Sibbolet” gesê. As hy dit dan verkeerd uitspreek, het hulle die persoon gevat en hom net daar in die Jordaanrivier doodgemaak. In hierdie tyd het hulle 42 000 soldate van Efraim doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:6 in konteks