Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:4 Die Boodskap (DB)

Die leiers van Efraim sê toe vir hom: “Julle spul in Gilead is in elk geval niks anders as ’n klomp weglopers uit Efraim en Manasse nie.” Jefta het toe sy soldate uit Gilead bymekaargemaak en teen Efraim oorlog gemaak en hulle verslaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:4 in konteks