Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:14 Die Boodskap (DB)

Jy moes nie by die plek gaan staan het waar die paaie kruis om dié dood te maak wat uit die stad uit weggekom het nie. Dit was verkeerd van jou om dié wat die aanval oorleef het aan die vyand uit te lewer.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:14 in konteks