Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:13 Die Boodskap (DB)

Dit was nie reg dat jy ook in Jerusalem moes ingaan op die dag toe die ramp hom getref het nie. Jy moes nie so ingenome toegekyk het toe die ongeluk hom tref nie. Jy moes nie ook sy goed gaan staan en steel het toe die onheil oor hom gekom het nie.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:13 in konteks