Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:12 Die Boodskap (DB)

Jy moes nie staan en lekkerkry het die dag toe die teëspoed jou broersvolk getref het nie. Dit was nie nodig dat jy gewys het hoe bly jy is die dag toe hulle die mense van Juda doodgemaak het nie. Dit was nie reg dat jy alles oor hulle te sê gehad het die dag toe hulle benoud geraak het nie.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:12 in konteks