Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:19 Die Boodskap (DB)

Ek stel die Leviete tot die beskikking van Aäron en sy seuns sodat hulle hulle werkslas kan verlig. Hulle is ’n geskenk van die Israeliete aan Aäron en sy seuns om in hulle plek by die tent van aanbidding te werk. Op dié manier sal dit die Israeliete beskerm van enige straf wat hulle kan tref as hulle self te na aan die tent kom waar Ek aanbid word.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:19 in konteks