Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:16-18 Die Boodskap (DB)

“In die plek van al die eersgebore seuns van die Israeliete het Ek nou die Leviete op ’n spesiale manier vir Myself gevat. Toe Ek al die eersgebore kinders van die Egiptenaars doodgemaak het, het Ek elke oudste kind in Israel, mense en diere ingesluit, as my eiendom opgeëis. In plaas daarvan dat Ek al die eersgebore kinders vir My vat, behoort die Leviete van nou af aan My.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:16-18 in konteks