Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:6 Die Boodskap (DB)

Bo-oor die gordyn moet hulle ’n seil van gebreide velle gooi. Dan moet hulle alles met ’n groot blou doek toemaak. Daarna moet hulle die pale waarmee die ark gedra word, op die regte plekke insteek.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:6 in konteks