Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:7 Die Boodskap (DB)

“Hulle moet ook ’n blou tafeldoek oor die tafel gooi waarop die offerbrood is wat aan die Here geoffer word. Saam met die offerbrood moet hulle ook die skottels, die bakke met die wierook, die offerbakke en die kanne met die wyn wat geoffer word, daarop neersit.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:7 in konteks