Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:5 Die Boodskap (DB)

“Net voor die kamp opgebreek word, moet Aäron en sy seuns in die tabernakel ingaan en eers die voorste gordyn afhaal. Hulle moet dit dan oor die ark met die kliptafels daarin gooi.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:5 in konteks