Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:11 Die Boodskap (DB)

moet julle vir julle ’n aantal stede uitsoek wat bekend sal staan as toevlugstede. Die doel van hierdie stede is dat as iemand sonder opset ’n ander persoon doodgemaak het, hulle daarheen kan vlug en daar beskerm kan word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:11 in konteks