Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:14-16 Die Boodskap (DB)

Die Here het weer met Moses gepraat in die Sinaiwoestyn en vir hom die opdrag gegee om al die Leviete te tel. Dit moes die mans van ’n maand en ouer van al die groepe en families insluit. Moses het dit toe gedoen.

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:14-16 in konteks