Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:12-13 Die Boodskap (DB)

“Die Leviete behoort aan My. Toe Ek al die oudste kinders van die Egiptenaars doodgemaak het, het Ek elke eersgebore kind in Israel, mense en diere, vir Myself opgeëis. Nou, in plaas daarvan dat Ek al die eersgebore kinders vir My vat, behoort die Leviete van nou af aan My. Dit sê Ek; Ek, die Here!”

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:12-13 in konteks