Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:19 Die Boodskap (DB)

Die rein persoon moet hierdie water op die derde en sewende dag op die onrein persoon sprinkel. Op die sewende dag moet die persoon wat nie aan enige amptelike godsdienstige aktiwiteite kan deelneem nie, homself skoon was. Sy klere ook. Teen die aand sal hy dan weer rein wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:19 in konteks