Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:20 Die Boodskap (DB)

“As iemand wat onrein is homself nie op dié manier gereinig het nie, moet hy uit die midde van Israel weggejaag word, want hy het die Here se heilige tent met sy eie onreinheid besoedel. Daarom mag hy nie meer as ’n Israeliet behandel word nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:20 in konteks