Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:18 Die Boodskap (DB)

Dan moet iemand anders wat rein is, ’n hisoptakkie vat en dit in die water druk. Met hierdie takkie moet hy dan van die water oor die tent sprinkel, en oor al die voorwerpe en houers in die tent en ook oor die mense wat betrokke was. Dieselfde prosedure moet gevolg word in die geval van iemand wat aan ’n lyk, iemand wat vermoor is, ’n geraamte of ’n graf geraak het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:18 in konteks