Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 2:12 Die Boodskap (DB)

Die koning was heeltemal in beheer van sake. Hy het gemaak net soos ’n leeu sou maak om sy wyfie en sy kleintjies te versorg. Hy het net soos hy lus was van ander volke gevat wat hy wou hê om vir sy wyfie en kleintjies te gee wat hulle nodig het. Die stad en sy huis was vol van die mense wat hy gevang het en die goed wat hy gesteel het.

Lees volledige hoofstuk Nahum 2

Kyk Nahum 2:12 in konteks