Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 2:13 Die Boodskap (DB)

“Neem kennis,” sê die Here wat groot en magtig is, “Ek is jou vyand! Ek verbrand jou oorlogwaens en laat jou dapper soldate op die slagveld doodgaan. Verder vat Ek alles wat jy op jou veldtogte geroof het van jou af weg. Jou mense wat altyd na jou belange by ander volke kyk, sal dit nie meer doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Nahum 2

Kyk Nahum 2:13 in konteks