Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 2:11 Die Boodskap (DB)

Die vraag wat ’n mens moet vra, is: Wat gaan nou van Nineve word? Vroeër was die koning soos ’n leeu met Nineve as sy lêplek. Daar het hy saam met sy wyfie rondgeloop en die jong leeutjies kos gegee. Hy het nie eers daaraan gedink dat iets of iemand hulle kwaad sou kon aandoen nie.

Lees volledige hoofstuk Nahum 2

Kyk Nahum 2:11 in konteks