Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 2:10 Die Boodskap (DB)

Alles wat in die stad gesteel kon word, het hulle gesteel. Die stad is leeggedra. Wat ’n gesig van verwoesting! Die inwoners is in ’n toestand van skok: bleek en bewerig.

Lees volledige hoofstuk Nahum 2

Kyk Nahum 2:10 in konteks