Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:3 Die Boodskap (DB)

Die Here word nie gou kwaad nie, maar dit beteken nie dat sy mag nie groot is nie. Hy laat nie mense wat verkeerde dinge doen, wegkom nie. Nee, Hy straf hulle. Hy gebruik winde wat warrel en storms wat kwaai woed om te wys dat Hy baie mag het. Dit wys die Here is daar. Die wolke wat saamdrom, lyk dan soos stof wat sy voete opskop.

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:3 in konteks