Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:4 Die Boodskap (DB)

Hy wys ook sy mag deur net ’n opdrag te gee en die see en die riviere droog op. Hy laat ook die groen weiding op groot berge droog word en op ander berge weer laat Hy die bloeisels verwelk.

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:4 in konteks