Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:2 Die Boodskap (DB)

Die Here hou niks daarvan dat mense ander gode aanbid nie. Dit maak Hom baie kwaad. Daarom straf Hy mense wat teen Hom in opstand kom. Hy wreek Hom ook op sy teëstanders deur hulle te straf.

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:2 in konteks