Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:3 Die Boodskap (DB)

Hierdie leier sal sy pligte begin en sy mense lei deur die krag wat die Here vir hom sal gee. Die Here sal vir hom die gesag gee wat hy nodig het om die leier van Juda te wees. Die mense van Israel sal met hom as leier baie veilig voel, want oral oor die wêreld sal mense vir hom respek hê. Hy sal sorg dat daar vrede is,” het Miga gesê.

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:3 in konteks