Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:4 Die Boodskap (DB)

Die opponente antwoord toe: “Die mense hoef nie bekommerd te wees nie. As die Assiriërs ons land inval en deur ons verdedigingslinies breek, sal ons genoeg leiers aan ons kant hê om hulle aan te vat. Hulle sal ons beskerm.

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:4 in konteks