Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:2 Die Boodskap (DB)

Vir ’n tyd lank sal die Here sy mense baie swaar laat kry. Dit sal so aanhou totdat hierdie nuwe leier gebore word. Dan sal van die mense van Juda wat deur hulle vyand uit hulle land weggevat is, terugkom sodat hulle weer by hulle eie mense in Israel kan wees.

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:2 in konteks