Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 3:2 Die Boodskap (DB)

By julle kry ’n mens net die teenoorgestelde. Julle haat die dinge wat reg en goed is, maar julle is lief vir die slegte dinge in die lewe. Julle behandel die mense van Juda soos diere wat lewendig afgeslag word. Die vel word afgetrek en die vleis van die bene afgesny.

Lees volledige hoofstuk Miga 3

Kyk Miga 3:2 in konteks