Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:9 Die Boodskap (DB)

Samaria se toestand is soos iemand wat aan ’n ongeneeslike siekte ly. ’n Vyandelike volk gaan hulle aanval en niemand kan meer iets doen om hulle te help nie. Dieselfde gaan met die mense van Juda gebeur. Die gevaar is baie nader as wat hulle dink, die vyand is nie te ver weg van Jerusalem se hekke nie.”

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:9 in konteks