Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:8 Die Boodskap (DB)

Miga was omgekrap oor die ongehoorsaamheid van Israel. Hy het gesê: “Dit voel vir my of iemand dood is. Ek wil net aanhou huil. Ek sal julle wys hoe hartseer ek is, ek sal kaalvoet en sonder klere rondloop. Ek sal geluide maak soos ’n jakkals wat tjank, of soos ’n volstruis wat brom.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:8 in konteks