Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:5 Die Boodskap (DB)

Hoekom gebeur dit? Omdat die hele Israel opstandig is teen die Here en verkeerde dinge doen. Wie moet die blaam dra dat die mense van die noordelike koninkryk opstandig is? Die hoofstad, Samaria, natuurlik! En waar is offerplekke vir afgode in die suidelike koninkryk gebou? Binne-in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:5 in konteks