Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:4 Die Boodskap (DB)

Almal sal weet Hy het gekom, want die aarde wys dit. Die berge smelt weg en die valleie skeur oop. Dit lyk net soos wanneer ’n mens kerswas in ’n vuur sou smelt. Die was word loperig van die hitte en loop net soos water teen die kante van die berge af. Dit is soos vuurwarm lawa wat afloop.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:4 in konteks