Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:14 Die Boodskap (DB)

Julle kan solank vir die mense van Moreset-Gat ’n afskeidsgeskenk stuur, want dit is verby met hulle. Agsib het die konings van Israel opsetlik verkeerd laat verstaan. Hulle het verwag dat die mense van Agsib hulle sou kom help, maar daar het niks van gekom nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:14 in konteks