Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:13 Die Boodskap (DB)

Die inwoners van Lakis kan hulle solank maar regmaak vir oorlog. Nie dat hulle moet dink dat hulle enigsins ’n kans het om te wen nie. Lakis was die eerste stad wat die noordelike koninkryk, Israel, se voorbeeld gevolg het om afgode te aanbid. Dit is waar die mense van Jerusalem geleer het om ongehoorsaam aan die Here te wees en afgode te aanbid.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:13 in konteks