Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:8-9 Die Boodskap (DB)

Die Here het verder ook nog vir Moses beveel om aan Aäron en sy seuns voorskrifte te gee vir die offers wat verbrand moet word: “Dit moet heelnag in die vuur op die altaar gelos word tot die volgende oggend toe. Die vuur op die altaar moet die heeltyd bly brand.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:8-9 in konteks