Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:10 Die Boodskap (DB)

Die amptenaar by die tent trek sy spesiale linnehemp en linnebroek wat daarby pas, aan. Hy vat dan die vet weg wat in die vuur uit die brandoffer uitgebraai het. Hy sit dit langs die offerplek op die grond neer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:10 in konteks