Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:31 Die Boodskap (DB)

Die man verwyder self al die vet van die bok net soos die vet van die dier wat gebring is om saam met die Here te eet. Die dienaar verbrand dit op die altaar sodat dit vir die Here lekker kan ruik. Op hierdie manier vergewe die Here die man vir wat hy verkeerd gedoen het. Daar is weer vrede tussen hom en die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:31 in konteks