Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:30 Die Boodskap (DB)

Die amptenaar wat diens doen by die tent vat van die bloed van die ooi en smeer daarvan met sy vinger aan die horings van die altaar waarop die diere verbrand word. Wat van die bloed oorbly, gooi hy uit teen die onderkant van die altaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:30 in konteks