Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:20 Die Boodskap (DB)

Hy maak met die bul presies net soos hy gemaak het met die bul wat hulle vir hulle sonde gebring het. Wanneer hy so maak, vergewe die Here die volk dat hulle oortree het. Daar kom weer vrede tussen God en sy mense.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:20 in konteks