Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:20 Die Boodskap (DB)

Iemand wat by sy tannie slaap, bring skande oor sy oom. Die man en vrou moet verantwoordelikheid aanvaar vir hulle oortreding. Hulle sal doodgaan sonder om ooit kinders te hê.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:20 in konteks