Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:14 Die Boodskap (DB)

“As die graan wat jy vir die Here bring, uit die heel eerste graan van die begin van die oes kom, moet dit vars stampkoring wees wat oor vuur gerooster is. Jy moet die heel beste graan uit jou oes vir die Here gee.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:14 in konteks