Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:13 Die Boodskap (DB)

Jy moet al die graan wat jy vir die Here bring, met sout behandel. Jou verbintenis aan die Here is ’n geestelike sout wat jou van afvalligheid bewaar. Net so moet daar ook altyd sout wees by die graan wat jy vir die Here bring. Oor alles wat jy offer, moet daar sout wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:13 in konteks