Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:9 Die Boodskap (DB)

Op die sewende dag moet hy weer al sy hare afskeer. Hy moet al die hare op sy kop, sy baard, sy wenkbroue en al die hare op sy lyf alles afskeer. Hy moet dan weer sy klere en homself gaan was. Daarna kan hy weer tussen die ander mense woon.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:9 in konteks