Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:10 Die Boodskap (DB)

“Op die agtste dag moet hy twee gesonde rammetjies en een jaaroud ooitjie vat waaraan daar niks is wat gebreklik is nie. Hy bring ook by die tent waar Hy aanbid word vir die Here ’n offer uit gemaalde graan van vyf kilogram meel wat met olie en een sesde liter olyfolie gemeng is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:10 in konteks