Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:4 Die Boodskap (DB)

As die uitslag op sy vel nie ’n donker kleur het nie en dit nie lyk of dit dieper as die vel is nie en die hare daarop het nie verkleur nie, moet die dienaar die man met die velaandoening vir sewe dae van ander mense af weghou.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:4 in konteks