Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:3 Die Boodskap (DB)

Die dienaar van die Here moet dan na die aangetaste deel op die vel kyk. As die haartjies op die plek verkleur het en dit lyk of die seer dieper as die vel is, dan is dit ’n kwaadaardige velsiekte. Die dienaar wat dit ondersoek het, moet die man dan aansê om van die ander mense af weg te bly.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:3 in konteks