Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:16 Die Boodskap (DB)

Moses het op ’n keer begin soek waar die bok is wat vir die offer geslag moet word. Op daardie stadium was dit egter alreeds geslag en alles op die altaar verbrand. Hy het toe in woede uitgebars teen Aäron se twee seuns wat oor was, Eleasar en Itamar, en vir hulle gesê:

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:16 in konteks